Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "April" deur PETRA MULLER
"April" deur PETRA MULLER [boodskap #13350] Do, 19 Maart 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
APRIL
Petra Muller

In die najaar, as dit byna winter wil word,
gooi die ouland
sy twee kraaie
soos twee swartvlekvloeke uit;

maak sy huis skoon:
skrop die vuilgoed
en die bog oop;

stroop die blakers,
steek die aalwyn rooi
in die arnosterbossies op.

Donker in wil ons hier
geen-een
sonder vlam of voorsorg
loop.
Re: "April" deur PETRA MULLER [boodskap #13378 is 'n antwoord op boodskap #13350] Vr, 20 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
O dankie, ek sien hier is een oor herfs ...
--
Net Nico ...

@igs.net wrote in article ...
|
|
| APRIL
| Petra Muller
|
Vorige onderwerp: Uit "Gedigte deur PHILIP DE VOS"
Volgende onderwerp: Gedig deur PHILIP DE VOS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 09:07:09 MGT 2024